Hennie & Madene

Welkom by ons troutuiste tussen die fynbos. Hier sal jy al die inligting kry om saam met ons fees te vier op ons troudag.

Ons kan nie wag om julle te verwelkom in een van ons gunsteling plekke in die wêreld, omring deur die natuur en die mense wat ons die naaste aan die hart lê.

Liefde Hennie & Madene

9 MEI 2026

FOREST HALL ESTATE
PLETTENBERGBAAI

WAAR EN WANNEER

9 Mei 2026 om 15:00

Forest Hall Estate,

Forest Hall Road,

The Crags,

Plettenberg Bay,

6600

RSVP

RSVP teen 28 Februarie 2026 .

Geen kinders welkom nie (vir meeste mense)

Metgeselle slegs met toestemming.

RSVP nou

AKKOMMODASIE

SHUTTLE DIENSTE

Bespreek asseblief vooraf

GECKO TRAVEL & TOURS
(WhatsApp of selfoon)
+27 82 325 5620
+27 82 797 5133

JANSEN'S TRAVEL & TOURS
044 533 9407
+27 83 251 6390 (WhatsApp)

GO JAMES
076 612 2522

YOUR CHAUFFEUR
+27 65 176 1351

GARDEN ROUTE CABS
082 604 5943

LINK CHAUFFEUR
079 081 9050
0792644394

GARDEN ROUTE EXPRESS SHUTTLES
044 868 0346

FISH EAGLE TOURS
+27 83 232 7655

GESKENKE

Ons sal nog aan 'n mooi boodskappie dink. Bank besonderhede?

Die liefde is 'n flietende malligheid, wat uitplof soos 'n vulkaan en dan weer ineentuimel. En wanneer die liefde terugtree, moet jy 'n besluit maak. Jy moet uitpluis of julle twee se wortels so ineengestrengel geraak het, dat dit ondenkbaar is dat jul paaie ooit sal kan skei.

Want, dis presies wat liefde is.

Liefde is nie asemlose drif nie; geensins eufories nie; ook nie die afkondiging van die belofte van ewige passie nie. Hierdie is net om 'verlief' te wees, wat vir elke gek beskore is.

'Liefde' is dit wat oorbly, nadat verliefdheid getaan het. En dis 'n beide 'n kuns en 'n glimlaggende ongeluk.

Die wat waarlik liefhet se wortels groei na mekaar onder die grond, en wanneer al die mooi bloeisels afgeval het van die takke, ontdek hulle dat hul nou een boom is en nie meer twee nie.

Uittreksel uit Captain Corelli's Mandolin deur Louis de Bernieres en vertaal deur Dr Allan Dyssel op Facebook